plaasaanvalle

Twaalf plaasaanvalle in die Vrystaat vir 2017

Twee plaasaanvalle, een by Kroonstad en een by Clocolan, het die afgelope naweek in die Vrystaat plaasgevind. In ’n derde voorval is ’n egpaar van die Reitz-distrik ongedeerd. Volgens die VKB/VL Veiligheidslessenaar is twee werkers van die plaas Delportsrus naby Kroonstad, Saterdag deur sowat 10 rowers aangeval en aangerand.[...]

Plaasaanvallers en veediewe gevang

Honderde boere van die Oos-Vrystaat het Maandagaand, 27 Februarie 2017, saam met die Polisie gewerk om plaasaanvallers by Arlington aan te keer. Die VKB/VL Veiligheidslessenaar sê as deel van die aksies deur die boere en Polisie onderneem, is twee vermeende veediewe op heterdaad by Edenville aangekeer. Pauline van Zyl,[...]

By Specialist Writer|1st March 2017|Categories: News|Tags: , , |

Agri SA reageer op skokkende plaasaanvalle

Meer as 8 500 plaasaanvalle en 930 moorde oor die afgelope 14 jaar, met meer as 30 plaasaanvalle sedert die begin van 2017 en ‘n moordsyfer wat die hoogte in geskiet het, spreek boekdele oor die volgehoue misdaadaanslag op boere en plaaswerkers. “Die situasie bevorder uiteraard nie Suid-Afrika se[...]

Skokgolwe na plaasmoorde in Februariemaand

Wreed, brutaal en hartseer. Dis hoe die afgelope tyd se plaasaanvalle beskryf moet word. Daar is nou altesaam elf mense van die begin van Februarie 2017 af op plase vermoor en daar was 30 plaasaanvalle landswyd.  Die boerderygemeenskap is in skok oor die toeneem van plaasaanvalle. Die dae van[...]

By Benine Ackermann|15th February 2017|Categories: News|Tags: , , , , |
0
Go to Top