Februarie 2017 plaasmoorde
Plaasmoorde duur steeds voort
Februarie bly ‘n swart maand vir die landbou met die vlaag plaasaanvalle wat voortduur. Reaksie stroom in van burgerlike en landbou-organisasies, maar van regeringskant af heers daar stilte. Die pa, ma, oupa en ouma van Balfour, wat verlede week vermoor is, het mense in erge skok gelaat en TLU[...]