plaasmoorde Februarie 2017
Skokgolwe na plaasmoorde in Februariemaand
Wreed, brutaal en hartseer. Dis hoe die afgelope tyd se plaasaanvalle beskryf moet word. Daar is nou altesaam elf mense van die begin van Februarie 2017 af op plase vermoor en daar was 30 plaasaanvalle landswyd. Die boerderygemeenskap is in skok oor die toeneem van plaasaanvalle. Die dae van[...]