plaasaanvalle
Sewe verdagtes deur boere in die Vrystaat aangekeer
Sewe verdagtes sal hierdie week in die hof verskyn na hulle die naweek tydens twee voorvalle op die Vrystaatse platteland deur boere en die Polisie aangekeer is. Verdagtes word steeds gesoek na ’n derde voorval. Volgens die VKB/VL Veiligheidslessenaar se inligting het boere van Theunissen en Brandfort die Polisie[...]
Vier voorvalle op Vrystaat-plase in Oktober
In die vierde plaasaanval-voorval hierdie maand, word verdagtes tans gesoek na hulle vanoggend (11 Oktober) op plaaswerkers op ’n plaas in die Parys-distrik geskiet het. Die werkers het die verdagtes glo in die veld raakgeloop. Die boer is in kennis gestel en die plaaslike plaaswagstelsel is geaktiveer. Boere van[...]
Twee plaasaanvalle in die Vrystaat binne ure
Niemand is ernstig beseer in twee plaasaanvalle wat vroegoggend in die Vrystaat plaasgevind het nie. Vrystaat Landbou (VL) is dankbaar om te meld dat in beide gevalle die boere se paraatheid bygedra het daartoe dat die plaaswagstelsels vinnig geaktiveer is, en talle boere is tans saam met die SAPD[...]
Plaasveiligheid vir plaasaanvalle
By Solidariteit KragDag wat die afgelope naweek gehou is, het Frik Wentzel van Bastion Akademie vir die gehoor meer vertel oor alles wat boere kan doen indien hulle ‘n plaasaanval in die gesig staar. Indien jy al die veiligheidsmaatreëls in plek het is die kans baie minder dat jy[...]
2015: Meeste plaasaanvalle ooit
Sedert plaasaanvalle van 1990 af aangeteken is, was 2015 die jaar wat boere die meeste daaronder gelei het, sê AfriForum en TLU SA in ‘n gesamentlike verklaring. Die organisasies het die afgelope twee jaar saam begin rekord hou van plaasaanvalle, nadat TLU SA van 1990 af alleen die statistiek[...]