vyf gearresteer wat betrokke was by plaasaanvalle
Vyf gearresteer wat betrokke was by plaasaanvalle
TLU SA is baie in sy skik met die arrestasie van vyf mense in verband met plaasaanvalle in die Tzaneen-omgewing. Die polisie sê hulle het die vyf gearresteer, en hulle vorm deel van ‘n sindikaat wat plase aanval. Die Adjunk-president van TLU SA en Voorsitter van die Veiligheidskomitee, Henry[...]