voedselproduksie
Beurtkrag benadeel voedselproduksie en boere se veiligheid
Beurtkrag het ՚n geweldige impak op SA se ekonomie, sakeondernemings, elke indiwidu en veral die landbousektor wat voedsel vir die land moet produseer. Dit speel ook ՚n groot rol in die veiligheid van ons boere, want veiligheidstoerusting soos kamerastelsels en alarms het net beperkte batterykrag en is ook afhanklik[...]
Stygende insetkoste hou ernstige risiko’s in vir toekomstige voedselproduksie
Stygende insetkoste, soos noodsaaklike landbou-produksie insette, direkte arbeid en ander oorhoofse kostes, veroorsaak ernstige uitdagings vir voedselproduksie in Suid-Afrika. “Die koste van kunsmis, onkruiddoders, verpakking, diesel, elektrisiteit, arbeid en ander insetkostes neem vinnig toe en maak dit byna onmoontlik vir baie boere om voedsel volhoubaar te produseer,” waarsku Christo[...]
Logistiek in ‘n veranderende sake-omgewing: Druk op voedselproduksie
deur Delia Cooney van Freight Innovations Dit is uiters moeilik om na die Covid-inperkings sake in die wêreld te doen, en Suid-Afrika is geen uitsondering nie. Verbruikers se besteebare inkomste het verminder en hulle kooppatrone het die landskap verander. As gevolg van sakelui wat van die huis af werk[...]
Tesourie-hulp aan Land Bank is noodsaaklik vir voedselproduksie
Agri SA het ‘n beroep gedoen op die Nasionale Tesourie om dringend oorweging te skenk aan die Land Bank se aansoek vir R18-miljard oor vyf jaar om sy volhoubaarheid te verseker. Agri SA het oor die afgelope paar maande verneem van die Land Bank se toenemende likwiditeitsprobleme, wat die[...]
Agri SA sê voedselproduksie en hongersnood verligting moet nou voorop gestel word
Dit blyk dat die twee departemente van landbou en grondhervorming en landelike ontwikkeling nou uiteindelik saamgesmelt het in een departement. Die nuwe struktuur is op 5 Mei 2020 aan die portefeuljekomitee op landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling voorgehou. Die departement het hulle strategiese plan vir die volgende 5 jaar[...]