Land Bank
Tesourie-hulp aan Land Bank is noodsaaklik vir voedselproduksie
Agri SA het ‘n beroep gedoen op die Nasionale Tesourie om dringend oorweging te skenk aan die Land Bank se aansoek vir R18-miljard oor vyf jaar om sy volhoubaarheid te verseker. Agri SA het oor die afgelope paar maande verneem van die Land Bank se toenemende likwiditeitsprobleme, wat die[...]
Die inploffing van die Land Bank en Moody’s se afgradering, ‘n reuse terugslag vir groei en transformasie in die landbousektor
Agri SA bevraagteken die stand van korporatiewe bestuur van die Land Bank, wat tot die afgradering by hierdie instansie gelei het. Moody’s se afgradering van die Land Bank is bewys van die ongesonde stand van sake by die bank. Dié afgradering is ’n terugslag vir groei en transformasie in[...]