beurtkrag

Beurtkrag bedreig tot 25% van Suid-Afrika se stapelvoedsel-oes

Gegewe die impak van beurtkrag op landbou aktiwiteite, word daar tans geraam dat tot en met ʼn kwart van Suid-Afrika se stapelvoedsel-oes, mielies, besig is om op besproeiingslande te verlep. Volgens Vrystaat Landbou se Kommersiële Sake Komitee voorsitter, Kempen Nel, is die mielie-plantseisoen tans op ʼn kritieke stadium. “Die[...]

By Specialist Writer|19th January 2023|Categories: Artikels, Nuus|Tags: , , |

Beurtkrag benadeel voedselproduksie en boere se veiligheid

Beurtkrag het ՚n geweldige impak op SA se ekonomie, sakeondernemings, elke indiwidu en veral die landbousektor wat voedsel vir die land moet produseer. Dit speel ook ՚n groot rol in die veiligheid van ons boere, want veiligheidstoerusting soos kamerastelsels en alarms het net beperkte batterykrag en is ook afhanklik[...]

By Benine Ackermann|15th December 2022|Categories: Artikels, Hulpbronbestuur, Nuus|Tags: , , , |

Ontwrigtende beurtkrag hou langtermynrisiko’s vir die landbousektor en ekonomie in

Die impak van die voortdurende kragonderbrekings op die landbousektor en breë ekonomie hou ernstige implikasies vir voedselsekerheid en maatskaplike stabiliteit in. Die verlengde tydperk van Vlak 6-beurtkrag bedreig die lewensvatbaarheid van die sektor. ‘n Eskalasie na Vlak 7 en hoër sal katastrofies wees en hou ‘n risiko vir die[...]

By Specialist Writer|7th July 2022|Categories: Nuus|Tags: , , |

Die impak van beurtkrag op die landboubedryf

In ‘n skrywe aan die groep uitvoerende hoof van Eskom spreek die president van TLU SA, Louis Meintjes, sy ernstige kommer uit oor die impak van beurtkrag op kommersiële landbou. Daar is geen twyfel dat die huidige situasie die gevolg is van swak bestuur, ontoereikende beplanning, ‘n gebreklike toepassing[...]

By Specialist Writer|5th December 2018|Categories: Nuus|Tags: |
0
Go to Top