hongersnood
Agri SA sê voedselproduksie en hongersnood verligting moet nou voorop gestel word
Dit blyk dat die twee departemente van landbou en grondhervorming en landelike ontwikkeling nou uiteindelik saamgesmelt het in een departement. Die nuwe struktuur is op 5 Mei 2020 aan die portefeuljekomitee op landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling voorgehou. Die departement het hulle strategiese plan vir die volgende 5 jaar[...]