skou

Swartlandskou vier, vier dae van boeretrots, vermaak en plattelandse gasvryheid

Vanaf Woensdag 3 tot Saterdag 6 September 2025 word Swartlandskou vir die 91ste keer aangebied by die Moorreesburgskougronde op Moorreesburg. Hierdie is nie net ’n landbouskou nie, dit is ’n vier dae lange ervaring propvol besigheidsgeleenthede, wêreldgehalte implemente uitstallings en vertoners, interaktiewe uitstallings, lewendige demonstrasies, gesinsvermaak, ’n splinternuwe kinderpretarea,[...]

By Artikel verskaf deur Swartlandskou media|18th August 2025|Categories: Nuus|Tags: , |

Swartlandskou Moorreesburg vier sy 90ste bestaansjaar met grootste skou ooit

Die Swartlandskou, wat jaarliks sowat 20 000 besoekers lok, vind vanjaar van Woensdag 4 tot Saterdag 7 September plaas. Hierdie landbouskou in Moorreesburg het hom oor die laaste nege dekades gevestig as een van die grootste skoue in die Suid- en Wes-Kaap met sy propvol program wat deur die[...]

By Specialist Writer|22nd August 2024|Categories: Nuus|Tags: , , , |

Doen dit sommer self! KragDag 2024 in ’n neutedop

“Doen jou eie ding!” Dít is waarna KragDag streef! Sakeliga KragDag is ’n ekspo wat jaarliks net oos van Pretoria aangebied word. Die  ekspo gaan oor volhoubare oplossings wat lei na selfstandigheid, waarvan die grootste rolspeler natuurlik alternatiewe energie is. Daar is ’n wye verskeidenheid temas wat strek vanaf[...]

By Ashleigh Schubert|13th August 2024|Categories: Artikels, SA295-hulpbronbestuur|Tags: , , , , , , , |

Agri Mega Week: Bekostigbare kos vra spanwerk

Agri Mega Week, Suidelike Suid-Afrika se grootste landbou tentoonstelling, in Bredasdorp het vanjaar daarin geslaag om doelgerigte samewerking tussen die landbou en die res van die waardeketting vir basiese voedselsoorte te beklemtoon. Orton King, groep uitvoerende direkteur van die Mega-groep, sê daar is 'n klemverskuiwing na die belangrikheid van[...]

By Benine Ackermann|25th October 2016|Categories: News|Tags: , , , , , |
0
Go to Top