Bredasdorp

NAMPO Kaap 2025 breek rekords en versterk die toekoms van Landbou

Die sesde NAMPO Kaap-ekspo het op ’n hoogtepunt afgesluit en ’n rekordgetal van 49 326 besoekers van 10 tot 13 September by Bredasdorp Park gelok. Die geleentheid het homself gevestig as ’n toonaangewende platform vir landbou in die Wes-Kaap en het produsente, landboubesighede, beleidmakers en die breër gemeenskap bymekaar gebring in[...]

By Artikel voorsien deur Graan SA|17th September 2025|Categories: Nuus|Tags: , |

Agri Mega Week: Bekostigbare kos vra spanwerk

Agri Mega Week, Suidelike Suid-Afrika se grootste landbou tentoonstelling, in Bredasdorp het vanjaar daarin geslaag om doelgerigte samewerking tussen die landbou en die res van die waardeketting vir basiese voedselsoorte te beklemtoon. Orton King, groep uitvoerende direkteur van die Mega-groep, sê daar is 'n klemverskuiwing na die belangrikheid van[...]

By Benine Ackermann|25th October 2016|Categories: News|Tags: , , , , , |
0
Go to Top