Agri Mega Week
Agri Mega Week 2018
Die bestuur van die Mega Groep van Maatskappye het kennis geneem van verwarrende inligting wat tans aan sy kliëntebasis deurgegee word. Die amptelike nuwe perseel vir Agri Mega Week 2018 is bevestig naamlik Môreson Mega Park, 30 km buite Durbanville in die Kaapse Metropool langs die N7 hoofroete. Die[...]
Veiligheid en sekuriteit hoog op die sakelys by Agri Mega Week 2017
Die BeSafe-ekspo met ‘n landboufokus word vanjaar ingeskakel by die jaarlikse Agri Mega Week (AMW 2017) van 13 tot 16 September op Mega Park, Bredasdorp. Van die hoogtepunte sluit onder andere die volgende in: - Tegnologie en plaasmoorde - Risikobestuur op die plaas - Drones and the safety of[...]
Droogtes en swak ekonomie dreig, maar Agri Mega Week 2017 gaan voort
Agri Mega Week 2017 word vanaf 13 tot 16 September 2017 by Mega Park in Bredasdorp aangebied. Volgens die organiseerders beloof vanjaar se Agri Mega Week om weer eens ‘n spesiale geleentheid te wees. Nie eens die droogtes, swak ekonomie, politieke en ekonomiese omwentelinge of brande in die Wes-Kaap,[...]
Wiele aan’t rol vir Agri Mega Week
Die ratte is geolie en die wiele aan die rol vir die aanbieding later vanjaar van Agri Mega Week, ’n hoogtepunt op die Suid-Afrikaanse landboukalender en pronkstuk van Mega Events se jaarlikse aanbiedings. Dié ekspo word vanjaar van Woensdag, 13 September 2017, tot Saterdag, 16 September 2017, weer op[...]
Agri Mega Week: Bekostigbare kos vra spanwerk
Agri Mega Week, Suidelike Suid-Afrika se grootste landbou tentoonstelling, in Bredasdorp het vanjaar daarin geslaag om doelgerigte samewerking tussen die landbou en die res van die waardeketting vir basiese voedselsoorte te beklemtoon. Orton King, groep uitvoerende direkteur van die Mega-groep, sê daar is 'n klemverskuiwing na die belangrikheid van[...]