Agri Mega Week en BeSafe-ekspo
Veiligheid en sekuriteit hoog op die sakelys by Agri Mega Week 2017
Die BeSafe-ekspo met ‘n landboufokus word vanjaar ingeskakel by die jaarlikse Agri Mega Week (AMW 2017) van 13 tot 16 September op Mega Park, Bredasdorp. Van die hoogtepunte sluit onder andere die volgende in: - Tegnologie en plaasmoorde - Risikobestuur op die plaas - Drones and the safety of[...]