Suid-Afrikaanse Landboukalender
Wiele aan’t rol vir Agri Mega Week
Die ratte is geolie en die wiele aan die rol vir die aanbieding later vanjaar van Agri Mega Week, ’n hoogtepunt op die Suid-Afrikaanse landboukalender en pronkstuk van Mega Events se jaarlikse aanbiedings. Dié ekspo word vanjaar van Woensdag, 13 September 2017, tot Saterdag, 16 September 2017, weer op[...]