Agri Mega Week gaan steeds voort
Droogtes en swak ekonomie dreig, maar Agri Mega Week 2017 gaan voort
Agri Mega Week 2017 word vanaf 13 tot 16 September 2017 by Mega Park in Bredasdorp aangebied. Volgens die organiseerders beloof vanjaar se Agri Mega Week om weer eens ‘n spesiale geleentheid te wees. Nie eens die droogtes, swak ekonomie, politieke en ekonomiese omwentelinge of brande in die Wes-Kaap,[...]