landbou ekspo
Agri Mega Week: Bekostigbare kos vra spanwerk
Agri Mega Week, Suidelike Suid-Afrika se grootste landbou tentoonstelling, in Bredasdorp het vanjaar daarin geslaag om doelgerigte samewerking tussen die landbou en die res van die waardeketting vir basiese voedselsoorte te beklemtoon. Orton King, groep uitvoerende direkteur van die Mega-groep, sĂȘ daar is 'n klemverskuiwing na die belangrikheid van[...]