Swartlandskou

Swartlandskou 2026: Vier dae waar landbou, kampioenskappe en vermaak saamkom

Moorreesburg maak gereed om van Woensdag 2 tot Saterdag 5 September 2026 weer die hartklop van die Wes-Kaapse landbou te wees wanneer die 92ste Swartlandskou sy hekke open. Besoekers van regoor Suid-Afrika kan uitsien na vier dae propvol kampioenskappe, topgehalte vee, uitstallings, vermaak, lekker kos en 'n unieke plattelandse[...]

By Spesialisskrywer|4th August 2026|Categories: Nuus|Tags: , |

Swartlandskou vier, vier dae van boeretrots, vermaak en plattelandse gasvryheid

Vanaf Woensdag 3 tot Saterdag 6 September 2025 word Swartlandskou vir die 91ste keer aangebied by die Moorreesburgskougronde op Moorreesburg. Hierdie is nie net ’n landbouskou nie, dit is ’n vier dae lange ervaring propvol besigheidsgeleenthede, wêreldgehalte implemente uitstallings en vertoners, interaktiewe uitstallings, lewendige demonstrasies, gesinsvermaak, ’n splinternuwe kinderpretarea,[...]

By Artikel verskaf deur Swartlandskou media|18th August 2025|Categories: Nuus|Tags: , |

2024: ‘n Vol jaar vir die landboubedryf

’n Terugblik op die afgelope jaar wys duidelik dat die Suid-Afrikaanse landbousektor steeds sy veerkragtigheid en vernuwing behou, ongeag die uitdagings wat dit in die gesig staar. 2024 het bewys dat die bedryf nie net oorleef nie, maar floreer in ’n steeds veranderende omgewing. In sommige opsigte was dit[...]

By ProAgri-redaksie|27th November 2024|Categories: Artikels, Hulpbronbestuur, Nuus|Tags: , , , , , , , |

90ste Swartlandskou op Moorreesburg lok meer as 20 000 besoekers

Die tweede grootste landbouskou in Suid-Afrika het vanjaar in die hartjie van die Swartland sy 90ste bestaansjaar met meer as 20 000 besoekers gevier. Swartlandskou op Moorreesburg, met Afgri as ankerborg, het van 4 tot 7 September ‘n vertoonvenster aan talle vertoners en uitstallers gebied. ‘n Totaal van 386 beeste[...]

By Specialist Writer|20th September 2024|Categories: Nuus|Tags: |

Swartlandskou Moorreesburg vier sy 90ste bestaansjaar met grootste skou ooit

Die Swartlandskou, wat jaarliks sowat 20 000 besoekers lok, vind vanjaar van Woensdag 4 tot Saterdag 7 September plaas. Hierdie landbouskou in Moorreesburg het hom oor die laaste nege dekades gevestig as een van die grootste skoue in die Suid- en Wes-Kaap met sy propvol program wat deur die[...]

By Specialist Writer|22nd August 2024|Categories: Nuus|Tags: , , , |
0
Go to Top