boer van die jaar
2024: ‘n Vol jaar vir die landboubedryf
’n Terugblik op die afgelope jaar wys duidelik dat die Suid-Afrikaanse landbousektor steeds sy veerkragtigheid en vernuwing behou, ongeag die uitdagings wat dit in die gesig staar. 2024 het bewys dat die bedryf nie net oorleef nie, maar floreer in ’n steeds veranderende omgewing. In sommige opsigte was dit[...]
Bloed, sweet en trane van boere word vereer by Boer van die Jaar-geleentheid
Boer-wees is seker een van die uitdagendste beroepe. Tog is dit een waarsonder ’n land en sy inwoners sal vergaan. Daarom is dit niks minder as gepas om boere te vereer vir dít wat hulle doen nie. Dit is in die lig hiervan dat Landbouskrywers SA jaarliks hulle Boer[...]
Om landbou te kweek beteken om mense te kweek: Boer van die Jaar
"Kommersiële boerdery kan slegs volhoubaar wees wanneer dit ook werkers en gemeenskappe ophef." So sê Jan le Roux, besturende direkteur van die Le Roux-groep, 'n maatskaplik-verantwoordelike landbou-onderneming wat tafeldruiwe en steenvrugte produseer wat tans 1 000 mense vanuit die omliggende gemeenskappe in diens neem, sowel as nog 5 000[...]
Só presteer ons mense in landbou
Die Landbouskrywers se Noord- en Sentraalstreek het die afgelope naweek hulle streekwenners vir die Boer van die Jaar-wedstryd aangewys. Die wenners dring deur tot die Nasionale Boer van die Jaar-wedstryd wat in November ten einde loop. Noordstreekwenners In Gauteng is die gewilde bokmelkkaas egpaar, Rina en Norman Belcher, van[...]
Skrywers vereer landboumeesters
Strawwe mededinging in ’n bedryf het niemand nog ooit skade aangedoen nie, inteendeel, dit is ’n handige meganisme om ’n bedryf tot ongekende hoogtes te lei en in die landbou is dit ook geen uitsondering nie. Die Landbouskrywers wys elke jaar die beste kommersiële boer, nuwe toetreder tot landbou en die landboukundige vir die jaar aan.