landbouskrywers

Harde werk en toewyding erken

Landbouskrywers SA Noord het op 29 September tydens sy toekenningsgeleentheid in Pretoria sy streekkandidate aangewys. Die kandidate is deur Landbouskrywerslede benoem in die afdelings vir Boer van die Jaar, Landboukundige van die Jaar, en Nuwe Toetreder tot Kommersiële Landbou en gaan nou deur ’n paneel van onafhanklike beoordelaars saam[...]

By Specialist Writer|2nd October 2023|Categories: Artikels, Hulpbronbestuur, Nuus|Tags: , |

Só presteer ons mense in landbou

Die Landbouskrywers se Noord- en Sentraalstreek het die afgelope naweek hulle streekwenners vir die Boer van die Jaar-wedstryd aangewys. Die wenners dring deur tot die Nasionale Boer van die Jaar-wedstryd wat in November ten einde loop. Noordstreekwenners In Gauteng is die gewilde bokmelkkaas egpaar, Rina en Norman Belcher, van[...]

By Annemarie Bremner|25th October 2016|Categories: News|Tags: , , |

Skrywers vereer landboumeesters

Strawwe mededinging in ’n bedryf het niemand nog ooit skade aangedoen nie, inteendeel, dit is ’n handige meganisme om ’n bedryf tot ongekende hoogtes te lei en in die landbou is dit ook geen uitsondering nie. Die Landbouskrywers wys elke jaar die beste kommersiële boer, nuwe toetreder tot landbou en die landboukundige vir die jaar aan.

By Specialist Writer|21st November 2014|Categories: News|Tags: , , |
0
Go to Top