Landbouskrywers SA
Bloed, sweet en trane van boere word vereer by Boer van die Jaar-geleentheid
Boer-wees is seker een van die uitdagendste beroepe. Tog is dit een waarsonder ’n land en sy inwoners sal vergaan. Daarom is dit niks minder as gepas om boere te vereer vir dít wat hulle doen nie. Dit is in die lig hiervan dat Landbouskrywers SA jaarliks hulle Boer[...]
Landbouskrywers SA se besoek aan 2023 se Boer van die jaar: Waarde in landbou strek verder as die plaas
“In vandag se dae moet jy absoluut veelsydig wees,” is Dewald te Water se beskrywing vir hedendaagse boerdery. Dit is ook hierdie veelsydigheid in boerdery wat hom die titel Boer van die jaar 2023 help verwerf het. “Jy moet in alle opsigte ՚n baie goeie sakeman wees, van aankoper[...]
Landbouskrywers: Toekenningsgeleentheid
Die streekskandidate vir die Landbouskrywers SA Noord is op 14 Oktober tydens ‘n toekenningsgeleentheid in Pretoria amptelik aangekondig. Die geleentheid se hoofborge was Corteva Agriscience, New Holland Agriculture, NWK en Rijk Zwaan. Die kandidate is deur Lanbouskrywers-lede benoem in die Boer van die Jaar-, Landboukundige van die Jaar-, en[...]