AGT Foods
2024: ‘n Vol jaar vir die landboubedryf
’n Terugblik op die afgelope jaar wys duidelik dat die Suid-Afrikaanse landbousektor steeds sy veerkragtigheid en vernuwing behou, ongeag die uitdagings wat dit in die gesig staar. 2024 het bewys dat die bedryf nie net oorleef nie, maar floreer in ’n steeds veranderende omgewing. In sommige opsigte was dit[...]
AGT Foods se AgriCOTE-saadbedekking bespaar insetkoste vir boere en bevorder ‘n hoër opbrengs
AGT Foods Africa verduidelik wat AgriCOTE is en hoe boere kan baat by die gebruik van die saadbedekking op hulle saad. AgriCOTE is 'n saadbedekking wat hoofsaaklik vir die saad van dekgewasse en grasse. Die saadbedekking is spesifiek ontwerp vir dekgewasse en bevat inokulante, kunsmis en voedingstowwe om dit[...]
AGT Foods Africa: New Year Sale
CERTIFIED MALUTI OATS SEED ONLY R 300,00 (Ex.Vat) per 25 kg bag (delivered price on full truck loads). STRENGTHS Excellent Yield potential – both dryland and irrigation conditions A Proven Grazing Cultivar Multi Purpose – Grazing / Silage / Hay / Cover Crop Good Palatability / digestibility Planting Period[...]