AGT Foods se AgriCOTE-saadbedekking bespaar insetkoste vir boere en bevorder ‘n hoër opbrengs
AGT Foods Africa verduidelik wat AgriCOTE is en hoe boere kan baat by die gebruik van die saadbedekking op hulle saad.
AgriCOTE is ‘n saadbedekking wat hoofsaaklik vir die saad van dekgewasse en grasse.
Die saadbedekking is spesifiek ontwerp vir dekgewasse en bevat inokulante, kunsmis en voedingstowwe om dit die beste kans op oorlewing te gee. Aangesien hierdie elemente reeds by die deklaag ingesluit is, bespaar die boer insetkoste op bykomende kunsmis.
Om meer oor AgriCOTE uit te vind, besoek die AGT Foods Africa-webwerf.
Lees meer oor AgriCOTE in ons artikel AGT Foods Africa improve cover crop yields with AgriCOTE.