dekgewasse
AGT Foods se AgriCOTE-saadbedekking bespaar insetkoste vir boere en bevorder ‘n hoër opbrengs
AGT Foods Africa verduidelik wat AgriCOTE is en hoe boere kan baat by die gebruik van die saadbedekking op hulle saad. AgriCOTE is 'n saadbedekking wat hoofsaaklik vir die saad van dekgewasse en grasse. Die saadbedekking is spesifiek ontwerp vir dekgewasse en bevat inokulante, kunsmis en voedingstowwe om dit[...]
Droëlandboerdery: Só kan winterdekgewasse jou dien
deur Tisha Steyn Winterdekgewasse bevorder grondgesondheid, maar het ook rol in vogbestuur. ՚n Studie deur InteliGro verduidelik die voggebruik van winterdekgewasse. Die studie beklemtoon opnuut die verweefdheid van boerdery en veral die noodsaaklikheid om besluite te neem met die groter prentjie in gedagte. Boerderysukses berus op volhoubaarheid. As die[...]
Moeg geploeg? Boer vorentoe met geenbewerking soos die Argentyne!
deur Jaco Cilliers Waardevolle kennis oor geenbewerking is onlangs deur twee Argentynse landboukundiges, Carlos Galarza en Manuel Ferarri, by die Argentynse boeredag op die plaas, Klippoort naby Standerton gedeel. Die doel van die boeredag was om vir boere te wys hoe om so doeltreffend as moontlik met die geenbewerkingmetode[...]