Inteligro

Jy kan nie meer volhoubaar boer sonder betroubare inligting nie

Suid-Afrikaners is met reg trots op hul doen-dit-self, boer-maak-‘n-plan reaksie op die lewe se uitdagings. Wanneer dinge egter ingewikkeld raak, is goeie, onpartydige raad onontbeerlik. Tegnologie en toegang tot inligting maak dit toenemend moontlik vir gewone mense om take te verrig wat voorheen as die domein van spesialiste beskou[...]

By Specialist Writer|13th October 2022|Categories: Nuus|Tags: , |

Produsente sny insetkoste met miljoene danksy omvattende oplossing vir volhoubaarheid

Oor die afgelope drie somerreënvalseisoene het ‘n innoverende alliansie produsente toegang tot volhoubare gewasoplossings, tegniese kundigheid en uiters voordelige kommersiële aanbiedinge gegee. In die proses is deelnemende produsente se gesamentlike insetkoste met amper R13 miljoen gesny. Vir alle produsente – groot en klein en in alle sektore van die[...]

By Specialist Writer|17th August 2022|Categories: Nuus|Tags: |

Droëlandboerdery: Só kan winterdekgewasse jou dien

deur Tisha Steyn Winterdekgewasse bevorder grondgesondheid, maar het ook rol in vogbestuur. ՚n Studie deur InteliGro verduidelik die voggebruik van winterdekgewasse. Die studie beklemtoon opnuut die verweefdheid van boerdery en veral die noodsaaklikheid om besluite te neem met die groter prentjie in gedagte. Boerderysukses berus op volhoubaarheid. As die[...]

By Specialist Writer|19th July 2022|Categories: Artikels, Gewasproduksie|Tags: , , , |
Go to Top