Inteligro
Graan Rallies: Want boerdery is soos bakkie ry
Boeredae is ‘n gewilde tradisie in Suid-Afrika, maar deesdae kan produsente wat ’n InteliGro Graan Rally bywoon, uitsien na ’n unieke ervaring wat praktiese en leersame inligting met pret en avontuur kombineer. Die Covid-inperking het ’n ingrypende verandering vir InteliGro se program van boeredae teweeggebring, met dié dat dit[...]
InteliGro haal die raaiwerk uit gewasoplossings
Landbousukses hang toenemend van ingeligte en akkurate besluitneming af. Van watter gewas en kultivar op ‘n spesifieke land geplant moet word tot die korrekte plantvoeding en gewasbeskermingsmaatreëls op die regte tyd. Produsente kan eenvoudig nie verkeerde besluite bekostig nie. Landbounavorsingsinstansies in Suid-Afrika het oor die afgelope aantal jare heelwat[...]
InteliGro stel die standaard vir gewasadviseurs
Die vereistes vir landbousukses word by die dag meer en sonder die beste moontlike ondersteuning, sal produsente nie kan bybly nie. ‘n Nuwe ontwikkelingsprogam vir gewasadviseurs is daarom goeie nuus. ‘n Onlangse analise deur Futuregrowth Asset Management het landbou in Suid-Afrika beskryf as onderhewig aan drie beduidende uitdagings, naamlik[...]