gewasse
Dis g’n strooi, ons praat hooi: Deel 1 Gewasse wat werk
Dit is nie net ՚n wolhaarstorie nie, dit is die reine waarheid: ՚n mens maai wat jy saai. Wanneer dit by gehalte voer kom vir jou diere, is dit ook so — dit is immers die sleutel tot beter gehalte produksie van vleis en melk. Daarom neem boere noukeurige[...]
InteliGro haal die raaiwerk uit gewasoplossings
Landbousukses hang toenemend van ingeligte en akkurate besluitneming af. Van watter gewas en kultivar op ‘n spesifieke land geplant moet word tot die korrekte plantvoeding en gewasbeskermingsmaatreëls op die regte tyd. Produsente kan eenvoudig nie verkeerde besluite bekostig nie. Landbounavorsingsinstansies in Suid-Afrika het oor die afgelope aantal jare heelwat[...]
Boere beweeg vinnig om te voorkom dat sprinkane gewasse vernietig
Soos sprinkane verlede week met die sterk wind in die Vrystaat aangekom en op die oeslande rondom Bultfontein neergedaal het, moes boere vinnig beweeg om te verseker dat hul oeste en dié van hul bure nie verslind word nie! Dit het egter groot koste-implikasies gehad en Vrystaat Landbou (VL)[...]
Mielieskatting 6,35% meer as vorige seisoen
Die voorlopige oppervlakteskatting is hoofsaaklik gebaseer op die resultate van ’n nie-ewekansige opname onderneem deur die Direktoraat: Statistiek en Ekonomiese Analise van die Departement van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling. Die hersiene aangeplante oppervlakte en produksiesyfers sal deur die Oesskattingskomitee op 25 Februarie 2021 vrygestel word en sal hoofsaaklik[...]
Grootste verwagte koring-oes sedert 2002
Die verwagte produksie vir koring is 2,148 milj. ton, wat 0,06% of 1 370 ton minder is as die vorige skatting van 2,149 milj. ton, terwyl die verwagte opbrengs 4,21 t/ha is. Hierdie is die grootste verwagte koring-oes sedert die 2,427 milj. ton van die 2002-seisoen. Die verwagte produksie[...]