wintergewasse
Wintergewasse – 2021 produksieseisoen
Koring: Die verwagte produksie vir koring is 2,153 milj. ton, wat 1,70% of 36 000 ton meer is as die vorige skatting van 2,117 milj. ton, terwyl die verwagte opbrengs 4,11 t/ha is. Dit is die grootste verwagte koringoes sedert2002, toe dit 2,427 milj. ton was. Die verwagte produksie[...]
Verwagte kommersiële mielie-oes is 3,59% meer as in 2020
Die hersiene skatting van die oppervlakte onder mielies beloop 2 750 900 ha, wat 5,37% of 140 100 ha meer is as die 2 610 800 ha wat verlede seisoen aangeplant is, en 0,92% of 25 600 ha minder as die voorlopige oppervlakteskatting van 2 776 500 ha soos[...]
Grootste verwagte koring-oes sedert 2002
Die verwagte produksie vir koring is 2,148 milj. ton, wat 0,06% of 1 370 ton minder is as die vorige skatting van 2,149 milj. ton, terwyl die verwagte opbrengs 4,21 t/ha is. Hierdie is die grootste verwagte koring-oes sedert die 2,427 milj. ton van die 2002-seisoen. Die verwagte produksie[...]
Geskatte mielie-oes is 37% groter as in 2019
Kommersiële mielies: Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 15,408 milj. ton gestel, wat 0,08% of 12 040 ton minder is as die vorige skatting van 15,420 milj. ton. Die skatting van die oppervlakte onder mielies is 2,611 milj. ha, terwyl die verwagte opbrengs 5,90 t/ha is.[...]
Geskatte mielie-oes 38% groter
Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 15,589 milj. ton gestel, wat 2,42% of 367 890 ton meer is as die vorige skatting van 15,222 milj. ton. Die skatting van die oppervlakte onder mielies is 2,611 milj. ha, terwyl die verwagte opbrengs 5,97 t/ha is. Die geskatte[...]