mielie-oes
Geskatte mielie-oes 7% groter as verlede jaar
Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 16,316 milj. ton gestel, wat 0,70% of 114 850 ton meer is as die vorige skatting van 16,431 milj. ton. Die skatting van die oppervlakte onder mielies is 2,755 milj. ha, terwyl die verwagte opbrengs 5,92 t/ha is. Die geskatte[...]
Geskatte mielie-oes is 37% groter as in 2019
Kommersiële mielies: Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 15,408 milj. ton gestel, wat 0,08% of 12 040 ton minder is as die vorige skatting van 15,420 milj. ton. Die skatting van die oppervlakte onder mielies is 2,611 milj. ha, terwyl die verwagte opbrengs 5,90 t/ha is.[...]
Geskatte mielie-oes 38% groter
Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 15,589 milj. ton gestel, wat 2,42% of 367 890 ton meer is as die vorige skatting van 15,222 milj. ton. Die skatting van die oppervlakte onder mielies is 2,611 milj. ha, terwyl die verwagte opbrengs 5,97 t/ha is. Die geskatte[...]
Die geskatte mielie-oes is 10% kleiner as in 2018
Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 11,258 miljoen ton gestel, wat 0,64% of 71 800 ton meer is as die vorige skatting van 11,186 miljoen ton. Die skatting van die oppervlakte onder mielies is 2,301 miljoen ha, terwyl die verwagte opbrengs 4,89 t/ha is. Die geskatte[...]
Die geskatte mielie-oes is 12% kleiner as die 2018-oes
Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 11,017 miljoen ton gestel, wat 0,34% of 37 800 ton meer is as die vorige skatting van 10,979 miljoen ton. Die skatting van die oppervlakte onder mielies is 2,301 miljoen ha, terwyl die verwagte opbrengs 4,79 t/ha is. Die geskatte[...]