oesskattigskomitee
Die geskatte mielie-oes is 12% kleiner as die 2018-oes
Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 11,017 miljoen ton gestel, wat 0,34% of 37 800 ton meer is as die vorige skatting van 10,979 miljoen ton. Die skatting van die oppervlakte onder mielies is 2,301 miljoen ha, terwyl die verwagte opbrengs 4,79 t/ha is. Die geskatte[...]