somergewasse
Voorlopige oppervlakteskatting vir somergewasse (2022 produksieseisoen)
Somergewasse – 2022 Die voorlopige oppervlakteskatting is hoofsaaklik gebaseer op die resultate van ’n nie-ewekansige opname onderneem deur die Direktoraat: Statistiek en Ekonomiese Analise van die Departement van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling. Neem asseblief kennis dat die oppervlakte aangeplant met gewasse na die area verwys wat alreeds vir[...]
Produksieskatting vir somergewasse 2021
Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 15,922 milj. ton gestel, wat 0,46% of 72 830 ton meer is as die vorige skatting van 15,849 milj. ton. Die hersiene skatting van die oppervlakte onder mielies is 2,755 milj. ha, terwyl die verwagte opbrengs 5,78 t/ha is. Die[...]
Verwagte kommersiële mielie-oes is 3,59% meer as in 2020
Die hersiene skatting van die oppervlakte onder mielies beloop 2 750 900 ha, wat 5,37% of 140 100 ha meer is as die 2 610 800 ha wat verlede seisoen aangeplant is, en 0,92% of 25 600 ha minder as die voorlopige oppervlakteskatting van 2 776 500 ha soos[...]
Mielieskatting 6,35% meer as vorige seisoen
Die voorlopige oppervlakteskatting is hoofsaaklik gebaseer op die resultate van ’n nie-ewekansige opname onderneem deur die Direktoraat: Statistiek en Ekonomiese Analise van die Departement van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling. Die hersiene aangeplante oppervlakte en produksiesyfers sal deur die Oesskattingskomitee op 25 Februarie 2021 vrygestel word en sal hoofsaaklik[...]
Geskatte mielie-oes is 37% groter as in 2019
Kommersiële mielies: Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 15,408 milj. ton gestel, wat 0,08% of 12 040 ton minder is as die vorige skatting van 15,420 milj. ton. Die skatting van die oppervlakte onder mielies is 2,611 milj. ha, terwyl die verwagte opbrengs 5,90 t/ha is.[...]