produksieskatting

10,21% meer mielies is aangeplant

Die voorlopige oppervlakteskatting is hoofsaaklik gebaseer op die resultate van ’n nie-ewekansige opname onderneem deur die Direktoraat: Statistiek en Ekonomiese Analise van die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye.  Kommersiële mielies: Die voorlopige skatting van die oppervlakte onder mielies beloop 2,535 milj. ha, wat 10,21% of 234 800 ha[...]

By Specialist Writer|30th January 2020|Categories: Nuus|Tags: , , , , , , |

Produksieskattings van somer en wintergewasse:

Oppervlakte- en negende produksieskatting vir somergewasse (2019 Produksie-seisoen) Somergewasse – 2019 Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 11,186 miljoen ton gestel, wat 0,95% of 105 090 ton meer is as die vorige skatting van 11,081 miljoen ton.  Die skatting van die oppervlakte onder mielies is 2,301[...]

By Specialist Writer|25th October 2019|Categories: Nuus|Tags: , , , |

Produksieskatting vir somergewasse (2019 produksieseisoen)

Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 10,933 miljoen ton gestel, wat 0,30% of 32 400 ton meer is as die vorige skatting van 10,900 miljoen ton.  Die skatting van die oppervlakte onder mielies is 2,301 miljoen ha, terwyl die verwagte opbrengs 4,75 t/ha is. Die geskatte[...]

By Specialist Writer|26th June 2019|Categories: Nuus|Tags: , , , |

Somer- en wintergewasse 2019: Produksieskatting en voorneme om gewasse te plant

Somergewasse – 2019 Kommersiële mielies: Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 10,655 miljoen ton gestel, wat 0,90% of 94 650 ton meer is as die vorige skatting van 10,561 miljoen ton.  Die skatting van die oppervlakte onder mielies is 2,301 miljoen ha, terwyl die verwagte opbrengs[...]

By Specialist Writer|25th April 2019|Categories: Nuus|Tags: , |
0
Go to Top