koring

Geskatte mielie-oes is 37% groter as in 2019

Kommersiële mielies: Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 15,408 milj. ton gestel, wat 0,08% of 12 040 ton minder is as die vorige skatting van 15,420 milj. ton. Die skatting van die oppervlakte onder mielies is 2,611 milj. ha, terwyl die verwagte opbrengs 5,90 t/ha is.[...]

By Specialist Writer|27th November 2020|Categories: Nuus|Tags: , , , , , , , |

Die verwagte kommersiële mielie-oes is 29,14% meer as die vorige seisoen

Somergewasse – 2020 Kommersiële mielies: Die hersiene skatting van die oppervlakte onder mielies beloop 2 599 800 ha, wat 13,01% of 299 300 ha meer is as die 2 300 500 ha wat verlede seisoen aangeplant is, en 2,54% of 64 500 ha meer as die voorlopige oppervlakteskatting van[...]

By Specialist Writer|28th February 2020|Categories: Nuus|Tags: , , , , , , |

10,21% meer mielies is aangeplant

Die voorlopige oppervlakteskatting is hoofsaaklik gebaseer op die resultate van ’n nie-ewekansige opname onderneem deur die Direktoraat: Statistiek en Ekonomiese Analise van die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye.  Kommersiële mielies: Die voorlopige skatting van die oppervlakte onder mielies beloop 2,535 milj. ha, wat 10,21% of 234 800 ha[...]

By Specialist Writer|30th January 2020|Categories: Nuus|Tags: , , , , , , |

Produksieskattings van somer en wintergewasse:

Oppervlakte- en negende produksieskatting vir somergewasse (2019 Produksie-seisoen) Somergewasse – 2019 Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 11,186 miljoen ton gestel, wat 0,95% of 105 090 ton meer is as die vorige skatting van 11,081 miljoen ton.  Die skatting van die oppervlakte onder mielies is 2,301[...]

By Specialist Writer|25th October 2019|Categories: Nuus|Tags: , , , |
0
Go to Top