moutgars
Koringproduksie is 1,23% minder as vorige skatting
Koring: Die verwagte produksie vir koring is 1,598 milj. ton, wat 1,23% of 19 960 ton minder is as die vorige skatting van 1,618 milj. ton, terwyl die verwagte opbrengs 2,96 t/ha is. Die verwagte produksie in die Wes-Kaap is 666 250 ton (42%), in die Vrystaat 358 400[...]