mielieskatting
Mielieskatting 6,35% meer as vorige seisoen
Die voorlopige oppervlakteskatting is hoofsaaklik gebaseer op die resultate van ’n nie-ewekansige opname onderneem deur die Direktoraat: Statistiek en Ekonomiese Analise van die Departement van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling. Die hersiene aangeplante oppervlakte en produksiesyfers sal deur die Oesskattingskomitee op 25 Februarie 2021 vrygestel word en sal hoofsaaklik[...]