somergewasse
Geskatte mielie-oes 38% groter
Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 15,589 milj. ton gestel, wat 2,42% of 367 890 ton meer is as die vorige skatting van 15,222 milj. ton. Die skatting van die oppervlakte onder mielies is 2,611 milj. ha, terwyl die verwagte opbrengs 5,97 t/ha is. Die geskatte[...]
10,21% meer mielies is aangeplant
Die voorlopige oppervlakteskatting is hoofsaaklik gebaseer op die resultate van ’n nie-ewekansige opname onderneem deur die Direktoraat: Statistiek en Ekonomiese Analise van die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye. Kommersiële mielies: Die voorlopige skatting van die oppervlakte onder mielies beloop 2,535 milj. ha, wat 10,21% of 234 800 ha[...]
Produksieskattings van somer en wintergewasse:
Oppervlakte- en negende produksieskatting vir somergewasse (2019 Produksie-seisoen) Somergewasse – 2019 Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 11,186 miljoen ton gestel, wat 0,95% of 105 090 ton meer is as die vorige skatting van 11,081 miljoen ton. Die skatting van die oppervlakte onder mielies is 2,301[...]
Geskatte mielie-oes is 11% kleiner as in 2018
Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 11,081 miljoen ton gestel, wat 0,58% of 64 300 ton meer is as die vorige skatting van 11,017 miljoen ton. Die skatting van die oppervlakte onder mielies is 2,301 miljoen ha, terwyl die verwagte opbrengs 4,82 t/ha is. Die geskatte[...]
Produksieskatting vir somergewasse (2019 produksieseisoen)
Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 10,933 miljoen ton gestel, wat 0,30% of 32 400 ton meer is as die vorige skatting van 10,900 miljoen ton. Die skatting van die oppervlakte onder mielies is 2,301 miljoen ha, terwyl die verwagte opbrengs 4,75 t/ha is. Die geskatte[...]