produkieskatting
Geskatte mielie-oes 7% groter as verlede jaar
Die grootte van die verwagte kommersiƫle mielie-oes is op 16,316 milj. ton gestel, wat 0,70% of 114 850 ton meer is as die vorige skatting van 16,431 milj. ton. Die skatting van die oppervlakte onder mielies is 2,755 milj. ha, terwyl die verwagte opbrengs 5,92 t/ha is. Die geskatte[...]