gewasse
Geskatte mielie-oes is 37% groter as in 2019
Kommersiële mielies: Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 15,408 milj. ton gestel, wat 0,08% of 12 040 ton minder is as die vorige skatting van 15,420 milj. ton. Die skatting van die oppervlakte onder mielies is 2,611 milj. ha, terwyl die verwagte opbrengs 5,90 t/ha is.[...]
Geskatte mielie-oes 38% groter
Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 15,589 milj. ton gestel, wat 2,42% of 367 890 ton meer is as die vorige skatting van 15,222 milj. ton. Die skatting van die oppervlakte onder mielies is 2,611 milj. ha, terwyl die verwagte opbrengs 5,97 t/ha is. Die geskatte[...]
Geskatte mielie-oes 35% groter as verlede jaar
Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 15,222 milj. ton gestel, wat 2,78% of 412 170 ton meer is as die vorige skatting van 14,809 milj. ton. Die skatting van die oppervlakte onder mielies is 2,611 milj. ha, terwyl die verwagte opbrengs 5,83 t/ha is. Die geskatte[...]
10,21% meer mielies is aangeplant
Die voorlopige oppervlakteskatting is hoofsaaklik gebaseer op die resultate van ’n nie-ewekansige opname onderneem deur die Direktoraat: Statistiek en Ekonomiese Analise van die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye. Kommersiële mielies: Die voorlopige skatting van die oppervlakte onder mielies beloop 2,535 milj. ha, wat 10,21% of 234 800 ha[...]
Koringproduksie is 1,23% minder as vorige skatting
Koring: Die verwagte produksie vir koring is 1,598 milj. ton, wat 1,23% of 19 960 ton minder is as die vorige skatting van 1,618 milj. ton, terwyl die verwagte opbrengs 2,96 t/ha is. Die verwagte produksie in die Wes-Kaap is 666 250 ton (42%), in die Vrystaat 358 400[...]