gewasse
Die geskatte mielie-oes is 10% kleiner as in 2018
Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 11,258 miljoen ton gestel, wat 0,64% of 71 800 ton meer is as die vorige skatting van 11,186 miljoen ton. Die skatting van die oppervlakte onder mielies is 2,301 miljoen ha, terwyl die verwagte opbrengs 4,89 t/ha is. Die geskatte[...]
Graanbedryf, met ‘n fokus op koring, kanola, gars en alternatiewe gewasse
Die oggendsessie van Nasie in Gesprek op Donderdag, 5 September, by NAMPO Kaap van Bredasdorp Park in die Wes-Kaap, het groot belangstelling gelok, met ‘n stampvol gehoor wat die sessie bygewoon het. Die gasheer, Theo Vorster, uitvoerende hoof van Galileo Capital, het ‘n boeiende gesprek gelei met sy paneellede:[...]
Die geskatte mielie-oes is 12% kleiner as die 2018-oes
Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 11,017 miljoen ton gestel, wat 0,34% of 37 800 ton meer is as die vorige skatting van 10,979 miljoen ton. Die skatting van die oppervlakte onder mielies is 2,301 miljoen ha, terwyl die verwagte opbrengs 4,79 t/ha is. Die geskatte[...]
Produksieskatting vir somergewasse (2019 produksieseisoen)
Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 10,933 miljoen ton gestel, wat 0,30% of 32 400 ton meer is as die vorige skatting van 10,900 miljoen ton. Die skatting van die oppervlakte onder mielies is 2,301 miljoen ha, terwyl die verwagte opbrengs 4,75 t/ha is. Die geskatte[...]