Nasie in gesprek
Graanbedryf, met ‘n fokus op koring, kanola, gars en alternatiewe gewasse
Die oggendsessie van Nasie in Gesprek op Donderdag, 5 September, by NAMPO Kaap van Bredasdorp Park in die Wes-Kaap, het groot belangstelling gelok, met ‘n stampvol gehoor wat die sessie bygewoon het. Die gasheer, Theo Vorster, uitvoerende hoof van Galileo Capital, het ‘n boeiende gesprek gelei met sy paneellede:[...]
Sekuriteitkwessies in landelike gebiede
Veiligheid en sekuriteit in landelike gebiede raak toenemend op die voorgrond, maar dit is veel meer as net veediefstal en plaasaanvalle. Verkeer wat ontwrig word en vragmotors wat voorgekeer en aan die brand gesteek word, raak landelike gemeenskappe swaar. Die fasiliteerder van Nasie in Gesprek, Theo Vorster van Galileo[...]