landelike gebiede
Sekuriteitkwessies in landelike gebiede
Veiligheid en sekuriteit in landelike gebiede raak toenemend op die voorgrond, maar dit is veel meer as net veediefstal en plaasaanvalle. Verkeer wat ontwrig word en vragmotors wat voorgekeer en aan die brand gesteek word, raak landelike gemeenskappe swaar. Die fasiliteerder van Nasie in Gesprek, Theo Vorster van Galileo[...]
Werkskepping in landelike gebiede is uiterste prioriteit
Werkloosheid en werkskeppingprojekte moet as ‘n nasionale prioriteit in landelike gebiede toegespits word. Die nasionale werkloosheidsyfer het met 30 basispunte na 27,5% in die derde kwartaal van 2018 toegeneem en die uitgebreide werkloosheidsyfer, wat ontmoedigde werkers insluit, is tans 37,3%. Die situasie is egter veel erger in landelike gebiede[...]