werkloosheid

Stygende werkloosheid erodeer ons mense se waardigheid

Nog ‘n terugslag vir die Suid-Afrikaanse arbeidsmark met die werkloosheidsyfer wat op sy hoogste tans is sedert die instelling van die Kwartaallikse Arbeidsmagopname (QLFS) in 2008. In die jongste opname vir die derde kwartaal van 2021 het resultate 'n toename in die werkloosheidkoers tot 34,9% getoon met die uitgebreide[...]

By Specialist Writer|30th November 2021|Categories: Nuus|Tags: |

TLU SA voorsien toename in werkloosheid en kospryse oor hoër nasionale minimumloon vir plaaswerkers

TLU SA is geskok en teleurgesteld dat die Nasionale Minimumloon vir plaaswerkers van 1 Maart 2021 in werking tree. Die minister van Werkskepping en Arbeid, mnr. Thulas Nxesi het gisteraand in die Staatskoerant aangekondig dat die minimumloon vir plaaswerkers met 16% tot R21,69 per uur toeneem.TLU SA het in[...]

By Specialist Writer|9th February 2021|Categories: Nuus|Tags: , , , |

Voorgestelde minimumloon uitpas met stygende werkloosheid!

Die huidige voorstel deur die Nasionale Minimumloon-kommissie om die nasionale minimumloon met 1,5% bó inflasie te verhoog moet bevraagteken word. Is dit nie Suid-Afrika se eerste prioriteit om miljoene werksgeleenthede te skep en ‘n beleidsomgewing bevorderlik vir werkskepping daar te stel nie? Volgens Statistieke Suid-Afrika se jongste Arbeidsmag-opname, het[...]

By Specialist Writer|25th November 2020|Categories: Nuus|Tags: , |

TLU SA eis weer dat ekonomie ten volle geopen word in lig van jongste arbeidsmag statistiek

TLU SA doen ‘n ernstige beroep op die regering om die ekonomie onmiddellik ten volle oop te maak om enige verdere verliese aan werksgeleenthede te verhoed en armoede te bekamp.StatsSA het vandag die kwartaallikse arbeidsmagstatistiek vir die tweede kwartaal van 2020 bekendgemaak. Werkverskaffing het gedurende die tweede kwartaal in[...]

By Specialist Writer|30th September 2020|Categories: Nuus|Tags: , , , |

Landbou kan Suid-Afrika uit sy werkloosheidkrisis lig

Agri SA is bekommerd oor die stygende werkloosheidskoers en wil die regering daarvan bewus maak dat beleggersvertroue veral in landbou broodnodig is om werkskepping aan die gang te kry. Die styging van die Suid-Afrikaanse werkloosheidsvlakke tot ‘n rekordvlak van 29% wys dat ‘n georganiseerde en gefokusde strategie deur alle[...]

By Specialist Writer|1st August 2019|Categories: Nuus|Tags: , |
0
Go to Top