Nasionale minimumloon
TLU SA nooi landbourolspelers om minimumloon vir plaaswerkers dringend te bespreek
In lig van die aankondiging dat die minimumloon vir plaaswerkers van 1 Maart 2021 ook tot R21,69 per uur verhoog, het TLU SA rolspelers in die landboubedryf genooi om dringend deel te neem aan ‘n gesprek om die situasie te bespreek.“Ten spyte van baie goeie realistiese insette van verskeie[...]
TLU SA voorsien toename in werkloosheid en kospryse oor hoër nasionale minimumloon vir plaaswerkers
TLU SA is geskok en teleurgesteld dat die Nasionale Minimumloon vir plaaswerkers van 1 Maart 2021 in werking tree. Die minister van Werkskepping en Arbeid, mnr. Thulas Nxesi het gisteraand in die Staatskoerant aangekondig dat die minimumloon vir plaaswerkers met 16% tot R21,69 per uur toeneem.TLU SA het in[...]
TLU SA lewer kommentaar oor voorgestelde nasionale minimumloon
Die regering moet heeltemal van ‘n minimumloon afsien totdat die ekonomie groei en werkloosheid afneem. Daarom het TLU SA amptelik kommentaar gelewer oor die voorgestelde minimumloon van die Nasionale Minimumloon Kommissie. Die kommissie moet die minimumloon volgens die Nasionale Minimumloon wet jaarliks hersien. Een van die kritiese voorstelle van[...]