minimumloon
Minimumloon terugslag vir werkskepping
Landbou het beslis die potensiaal vir grootskaalse werkskepping, maar die minimumloon vereistes wat op 1 Maart inwerking tree, gaan dié positiewe idee waarskynlik nek omdraai.Met sy staatsrede op 10 Februarie het President Cyril Ramaphosa gesê landbou is een van die sektore wat hy geïdentifiseer het vir werkskepping om die[...]
TLU SA blameer minister van arbeid vir komende werksverliese
TLU SA betreur die minister van arbeid en indiensneming, mnr. Thulas Nxesi se benadering en hantering van die geskil ten opsigte van die verhoogde minimum loon van 16,1% vir plaaswerkers.“Ons het herhaaldelik na die minister uitgereik om ‘n gesprek aan te lê om tot ‘n sinvolle vergelyk en oplossing[...]
TLU SA nooi landbourolspelers om minimumloon vir plaaswerkers dringend te bespreek
In lig van die aankondiging dat die minimumloon vir plaaswerkers van 1 Maart 2021 ook tot R21,69 per uur verhoog, het TLU SA rolspelers in die landboubedryf genooi om dringend deel te neem aan ‘n gesprek om die situasie te bespreek.“Ten spyte van baie goeie realistiese insette van verskeie[...]
Minimumloon verhoog werkloosheid, sê TLU SA
TLU SA is steeds gekant teen die minimumloon-stelsel in Suid-Afrika omdat dit bydra om mense buite die werksomgewing te hou en die ekonomie verswak. Die verhoogde minimumloon is vandeesweek amptelik aangekondig en tree op 1 Maart 2020 in werking. Die 3,8% verhoging bring die minimumloon vir plaaswerkers op na[...]