plaaswerkers

Noodsaaklik om plaaswerkers spoedig in te ent, sê TLU SA

TLU SA het op 21 Februarie 2021 'n skrywe aan die minister van Gesondheid gerig om te vra dat plaaswerkers as prioriteitsgroep oorweeg moet word vir inenting teen Covid-19. Plaaswerkers verrig 'n noodsaaklike diens en is sedert die begin van die inperking as sodanig geklassifiseer.Die potensiële blootstelling van werkers[...]

By Specialist Writer|7th April 2021|Categories: Nuus|Tags: , |

TLU SA nooi landbourolspelers om minimumloon vir plaaswerkers dringend te bespreek

In lig van die aankondiging dat die minimumloon vir plaaswerkers van 1 Maart 2021 ook tot R21,69 per uur verhoog, het TLU SA rolspelers in die landboubedryf genooi om dringend deel te neem aan ‘n gesprek om die situasie te bespreek.“Ten spyte van baie goeie realistiese insette van verskeie[...]

By Specialist Writer|10th February 2021|Categories: Nuus|Tags: , , , |
0
Go to Top