ekonomie
TLU SA eis weer dat ekonomie ten volle geopen word in lig van jongste arbeidsmag statistiek
TLU SA doen ‘n ernstige beroep op die regering om die ekonomie onmiddellik ten volle oop te maak om enige verdere verliese aan werksgeleenthede te verhoed en armoede te bekamp.StatsSA het vandag die kwartaallikse arbeidsmagstatistiek vir die tweede kwartaal van 2020 bekendgemaak. Werkverskaffing het gedurende die tweede kwartaal in[...]
BBP-syfers beklemtoon landbousektor as ruggraat van die ekonomie
Die Bruto Binnelandse produk (BBP) -syfers wat vandag deur Statestieke SA vrygestel is dui op ‘n afname van 51% in die tweede kwartaal van 2020. Hierdie vierde agtereenvolgende afname sedert die tweede kwartaal van 2019 het die Suid-Afrikaanse ekonomie in ‘n resessie gedompel. “Dit is belangrik om te besef[...]
Stel die ekonomie oop – hef alle inperkings op
Dit is vir TLU SA onaanvaarbaar dat ‘n nasionale beheerkamer wat deur die ANC oorheers word, inperkingsmaatreëls daarstel wat glad nie sin maak nie, op dubbele standaarde geskoei is en veroorsaak dat miljoene Suid-Afrikaners sonder inkomste of voedsel sit. “Die land se ekonomie is tot op die grond vernietig[...]
Vernietigende ANC beleid gaan voort
Deur Fanie Brink, Onafhanklike Landbou-ekonoom Die president van die land, Cyril Ramaphosa, het die afgelope week weer eens die vooruitsigte en hoop vir die moontlike herstel van die ekonomie verpletter deur sy bevestiging dat die ANC se ideologie voortgesit sal word ongeag die verdere vernietigende gevolge wat dit vir[...]
Laat hoor jou stem en red die ekonomie, sê TLU SA
TLU SA het vandag ‘n veldtog bekend gestel waarin Suid-Afrikaners uiting kan gee oor hoe die landwye inperking hulle alledaagse lewens – en veral finansies – beïnvloed. Met die veldtog kan deelnemers ook voorstelle maak oor hoe die ekonomie gered kan word.“Die Suid-Afrikaanse ekonomie was reeds voor die regering[...]