nasionale minimumloon
Landboubedryf begin proses teen minimumloon vir plaaswerkers
'n Groepering rolspelers uit die landbou-waardeketting het vandag indringend samesprekings gevoer oor die minimumloon vir plaaswerkers wat op 1 Maart 2021 in werking tree. Ten spyte van verskeie insette uit die landboubedryf wat teen die volhoubaarheid van die voorstel kapsie gemaak en ook die implikasie daarvan bespreek het, is[...]
Voorgestelde minimumloon uitpas met stygende werkloosheid!
Die huidige voorstel deur die Nasionale Minimumloon-kommissie om die nasionale minimumloon met 1,5% bó inflasie te verhoog moet bevraagteken word. Is dit nie Suid-Afrika se eerste prioriteit om miljoene werksgeleenthede te skep en ‘n beleidsomgewing bevorderlik vir werkskepping daar te stel nie? Volgens Statistieke Suid-Afrika se jongste Arbeidsmag-opname, het[...]
Nasionale minimumloon in 2019 van krag
’n Nuwe nasionale minimumloon sal vanaf 1 Januarie 2019 van krag wees. Dit volg nadat Cyril Ramaphosa, president van Suid-Afrika, op 23 November 2018 die nasionale minimumloon wetsontwerp (NMLW) – Wet 9 van 2018 – onderteken het. Die regering het gepoog dat die wet reeds op 1 Mei 2018[...]
Die NUWE Nasionale Minimumloontarief
Die Nasionale Vergadering (Parlement) het op 29 Mei 2018 die Nasionale Minimumloonwet aanvaar. Die nuwe minimumloon sal R20 per uur wees. Uitsondering is gemaak vir drie kwesbare sektore, wie ‘n persentasie van die nasionale minimumloon sal betaal. Hierdie sektore is landbou (90% of R18), huiswerkers (75% of R15) en[...]
Nasionale minimumloon uitgestel
Die voorgestelde nasionale minimumloon, wat veronderstel was om vanaf 1 Mei 2018 te geld, is vir eers uitgestel. Volgens Gernie Botha, Regsadviseur van Vrystaat Landbou (VL), is daar nie presies duidelikheid oor hoe lank dit uitgestel is nie, maar daar word glo van sowat twee of drie maande gepraat.[...]