Nasionale Minimumloontarief
Die NUWE Nasionale Minimumloontarief
Die Nasionale Vergadering (Parlement) het op 29 Mei 2018 die Nasionale Minimumloonwet aanvaar. Die nuwe minimumloon sal R20 per uur wees. Uitsondering is gemaak vir drie kwesbare sektore, wie ‘n persentasie van die nasionale minimumloon sal betaal. Hierdie sektore is landbou (90% of R18), huiswerkers (75% of R15) en[...]