nasionale minimumloon uitgestel
Nasionale minimumloon uitgestel
Die voorgestelde nasionale minimumloon, wat veronderstel was om vanaf 1 Mei 2018 te geld, is vir eers uitgestel. Volgens Gernie Botha, Regsadviseur van Vrystaat Landbou (VL), is daar nie presies duidelikheid oor hoe lank dit uitgestel is nie, maar daar word glo van sowat twee of drie maande gepraat.[...]