plaaswerkers

Landboubedryf begin proses teen minimumloon vir plaaswerkers

'n Groepering rolspelers uit die landbou-waardeketting het vandag indringend samesprekings gevoer oor die minimumloon vir plaaswerkers wat op 1 Maart 2021 in werking tree. Ten spyte van verskeie insette uit die landboubedryf wat teen die volhoubaarheid van die voorstel kapsie gemaak en ook die implikasie daarvan bespreek het, is[...]

By Specialist Writer|15th February 2021|Categories: Nuus|Tags: , , |

TLU SA waarsku teen aanvalle op plaaswerkers

Dit het die afgelope tyd duidelik geword dat veral plaaswerkers ook toenemend geteiken word in plaasaanvalle. Dit is heelwaarskynlik omdat die misdadigers vermoed dat die slagoffers reeds hulle jaarlikse bonusse ontvang het en dat daar gevolglik aansienlik meer kontant in besit van plaaswerkers is. “Boere word aangemoedig om werkers[...]

By Specialist Writer|10th December 2018|Categories: Nuus|Tags: |
0
Go to Top