gewasadviseurs
InteliGro stel die standaard vir gewasadviseurs
Die vereistes vir landbousukses word by die dag meer en sonder die beste moontlike ondersteuning, sal produsente nie kan bybly nie. ‘n Nuwe ontwikkelingsprogam vir gewasadviseurs is daarom goeie nuus. ‘n Onlangse analise deur Futuregrowth Asset Management het landbou in Suid-Afrika beskryf as onderhewig aan drie beduidende uitdagings, naamlik[...]